ML
Magtha L

1 reviews | Active since Mar 2024

12 Mar 2024, 16:11

In ñ penarie tov my paaiement hierdie maand

In ñ penarie tov my paaiement hierdie maand.En aangesien ek nou al ñ pensionaris is en vir ñ tydperk met hul deel(waarin ek net puik diens in alle opsigte ontvang het) Vanaftoe ek die eerste maal bekend gestel is aan hul deur Charl Prinsloo tot vandag met konstante terugvoering en bystand om te verseker dat ek nie net geholpe is nie maar ook verseker is dat die reelings getref..genotuleer en my geval deur Musa Magapa.Dankie KP .Ek kan nie vra vir beter versekering nie!

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply12 Mar 2024, 16:33
Official
Hi Magtha

It’s our pleasure to do whatever it takes to give you the royal service you deserve. We happen to think that our clients are king, so your wish is always our command!

Thank you so much for the great feedback, it helps to keep us whistling while we work.

Royal regards,

The king and his court