MD
Moeks D
1 reviews | Active since Feb 2020
13 Feb 2020, 14:01
Hulp met versekering
Ek is gehelp deur Mandy Manning. Sy het alles goed verduidelik en terwyl ons gepraat het, het ek die dokumente ontvang. Uitstekende vinnige diens van haar. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)