JM
Jonathan M

1 reviews | Active since Jan 2013

30 Jun 2015, 20:25

hou net nie op met debiet orders nie

Het aan gesluit by king price,maar ek is bitter spuit elke 1 ste maand dubbel betaling gevat het hulle ges***el en hulle het gese dit hul skuld hul het vout met system 2 de maand kom en hulle trek weer dubbel af, het bank toe gegAan en dit terug reverse 3 de maand kom trek hul weer geld uit my rekening. ek hoop iemNd kan my help.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply01 Jul 2015, 15:14
Official
Hello jontym123,

Dankie dat u dit onder ons aandag ge bring het, ons vra onverskoning vir die onaangename ervaaring. Volgens ons rekords het Louis u ge ****ak om die situasie te bespreek.

Dankie vir u geduld, indien u enige navrae het ****ak ons gerus.


Vriendelike groete

King Price