FJGf
Frederiek Johannes Greyling frikg.lps

1 reviews | Active since Feb 2025

12 Feb 2025, 16:49

Hi ek het elke oproep na king price deur beleefde en professionele mense hanteer

Hi ek het elke oproep na king price deur beleefde en professionele mense hanteer. Daai is daar nog iets waarmee ek u kan help sê alles van u werkners. Ek is ook deur u personeel gehelp om my oonderhoud in My taal Afr te kan doen. Dankie julle is n profesionele span mense. Ek is n King Price ondersteuner. Groete Frik Greyling

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply12 Feb 2025, 16:53
Official
Hi Frederiek,

Well thanks so much! We pride ourselves on giving our clients the royal treatment. If there’s anything else we can do for you in the future, please just let us know.

Royal regards,
The king’s court