AB
Annelie B

1 reviews | Active since Aug 2018

10 Aug 2018, 09:26

GREAT SERVICE

Dit is die 1ste keer dat ek King Price Insurance ges***el het en was baie beïndruk met hulle diens. Quintin Barnard en Samantha Kennedy was baie vriendelik, professioneel en hulpvaardig met my aansoek. Baie dankie julle. Ek beveel enige persoon aan om King Price Versekering te s***el.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply10 Aug 2018, 10:08
Official

Liewe Annelie

Ons vat ons belofte van Koninglike diens baie erinstig. Baie dankie dat jy die tyd gevat het om ons dag ook te maak.

Vriendelike groete

King Price.