JR
Johan R

1 reviews | Active since Jul 2018

23 Jul 2018, 17:15

Goeie diens

Anriette Viljoen se diens was puik en baie behulpsaam. Sal haar aanbeveel en verwys vir enige iemand en self weer van haar diens gebruik maak. Baie dankie Johan Rossouw

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply24 Jul 2018, 08:13
Official

Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Anriette know all the good things you’re saying.