1 reviews | Active since Apr 2020
Gatvol vir king price
Die weerlig het my tv geraps toe ek met vakansie was Toe ek by die huis kom was al ons krag af . Die tv wil nie gewerk het nie en ek het vermoed dit is beskadiging deur weerlig. Ek het king price gebel en my claim no gekry . Die datum eas.die 18 des Hulle het tegniese mense uit gestuur om te kom kyk en hulle ver**** se dat die led ligte gegaan het . Hulle het geen verdere toetse gedoen nie en die ver**** wat ingesit is se dat die tv baie oud is . Die tv is nog nie 3 jaar oud nie . Ek het aangedring op n 2 de oppinie en die tv is koebaai. Nou my probleem wat ek het king price behandel my sook *** jammer vir die vloek ek spandeer geld om te bel en ek kry elke keer n andwoord ons bel jou trug. Ja hulle bel trug maar dan wil hulle weer goed aan my verkoop My probleem is hulle kan nie my huidiglike probeem uit sort nie hoekom wil ek nog iets koop ek vra vir julle om julle kand reg te kry want ek spend my geld om niks uit julle te kry nie. As julle nie eers my tv kan vervang nie hoe gaan julle my karre vervang as daar iemand werk wat my kan help bel my dadelik .verkieslik iemand wat afrikaans magtig is of vra vir wynand om my te bel . My no ***. Dankie hello peter dat ek julle kan gebruik groete Koos steenberg
