WJ
Wilma J

1 reviews | Active since Jul 2019

30 Jul 2019, 11:02

Diens met Polis

My diens was baie goed en het my ook in my taal gehelp. Diens was puik wat ek ontvang het. Dankie vir julle King Price.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply30 Jul 2019, 15:02
Official
Dankie vir die fantastiese kompliment Wilma. Ons werk elke dag hard om seker te maak al ons kliente glimlag so breed soos jy! Ons sal seker maak om jou kompliment te deel met al die koninklike staf wat jou gehelp het.