CS
Chantelle S

1 reviews | Active since Oct 2017

16 Aug 2022, 19:56

bitter bitte swak

My Claim nommer CKP***_2_1 Waar begin n mens 8 Jun 2022 was ek in n ongeluk waar die ander persoon die stop straat geskiep het.hy het toe my kar op die linker kant en boot gestamp,sy kar het ook skade op en meer as myne want hy ry n nuwe kar.Ons het toe die metro op toneel gekry waar ons al 2 se verklaarings geneem is hy het ook in sy verklaaring gese dat dit sy vout was en dat hy die stop geskiep het.Oky goed King Price bel my oor die Claim wat toe al klaar aan gemeld is en toe word dit gese ek moet 3 kwatasies kry.Ek kan toe net 2 kry want ek werk nie ek leen toe die geld by my suster sodat ek die papiere kan in stuur sodat iemand my kar kan reg maak maar toe kom die groot verrassing. King Price gaan my nie uit betaal nie wanr my kar is te oud volgens hul en dat ek 20%van die ongeluk in vout was want ek het nie my Hooter nie geblaas nie en ek het nie sil gehou voordat hy my gestamp het nie,en die man wat in my vas gery het is 80% in voud maar jul gaan my nog stuuts nie uit betaal nie.Nu soos ek dit verstaan as jy in iemand vas ry dan moet jy die vout reg maak (maar nie volgens King Price nie ) Hulle is so slim as dit kom by praat hoe meer ek vir die Manager se maar in SA se wet is dit as iemand in jou vas ry dan is dit die ander persoon se skuld so ek soek my kar reg maar nog stuuts is dit n nee hulle betaal niks uit nie.Toe vra ek oky so jy se dat die ander persoon 80%in die voud was so dan moet jy dan 80%nog uit betaal van my kwatasie sodat ek my kar kan reg maak toe word dit vir my gese nee hul gaan niksuit betaal nie SO NU ASB KAN IEMAND DIT NET VIR MY VERDUIDELIK IEMAND RY IN JOU VAS EN DIT IS OKY JY MOET JOU EIE KAR REG MAAK MAAR DIT WAS NIE JOU VOUD NIE. ek sal nooit King Price aan beveel vir niemand nie nie eers net vir n diere of huis Insurance nie

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply17 Aug 2022, 09:15
Official
Hi Chantelle

Thank you for your review and allowing us the opportunity to respond.

Please note a 3rd party claim is a legal process, should you dispute the outcome of your claim against our client you are welcome to contact the legal department of your own insurer for further advise.