MT
Melissa T

1 reviews | Active since Aug 2018

22 Aug 2018, 09:55

Beste aanlyn diens so ver

Ryan van der Merwe byvere die vriendelikste persoon waarmee ek al aanlyn mee geek het. Baie behulpsaam, beste advies en net jou beste belange op hart. King Price kan hulle sterre dank vir iemand soos jy! 10/10

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply22 Aug 2018, 12:06
Official

Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Ryan know all the good things you’re saying.