PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

20 Nov 2020, 11:06

BELOFTES EN BELOFTES EN NOGMAAL BELOFTES.KP***

DIT WAS NOU DIE LAASTE STOOI.nIE NET DAT HULLE NIE IN AFRIKAANS MET JOU KAN KOMMUNIKEER NIE MAAR DIE FET DAT DIT NOU LANGER AS 9 WRRKS DAE IS SEDERT MY EIS INGEDIEN IS EN HULLE HET NOG NIE BEGIN WEK AAN MY KAR NIE. So mense pasop vir king price as julle by hulle assuransie kar wil uit neem. met n gesukkel van die 7 November toe ek prober het om n eis in te dien tot nou toe is more 14 dae en daar is tot nou toe nog geen sprake dat hulle begin om aan my kar te werk nie. So as julle bereid is om die trap af te trap ,goed en wel maar hulle vang my net eenmaal. Ek is nou finaal klaar met hulle sodra ek eendag in die toekoms my kar terug kry.Ek sal hulle nou nog n week kans gee of 5 wersdae soos hulle se en dan dit opneem met my prokureur want nou het hulle my weer ges***el en gesê hulle ****ak weer die paneel kloppers om te hoor wanneer hulle die contoll arm gaan bestel, Vebeel jou dit en dit is elke keer wanneer ek iets op Hallo Peter plaas. Vebeel jou weereens.nou sê hulle my die panel kloppers kan nie sê wanneer die part afgelaai sal word nie en ek moet hulle s***el.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply20 Nov 2020, 11:15
Official
We know your time is important, and that you want to get this wrapped up as soon as possible. We’re very sorry that you’ve had to wait so long, and we’re looking into what’s causing the delay right this second. 
 
We’ll call you shortly to give you a full update on your claim.