ML
Marina L

1 reviews | Active since Dec 2019

07 Mar 2024, 17:34

Baie dankie aan William van King Price versekering vir jou vriendelike diens en deeglike informasie met betrekking tot my kwotasie vir my kar versekering

Baie dankie aan William van King Price versekering vir jou vriendelike diens en deeglike informasie met betrekking tot my kwotasie vir my kar versekering. Vinnige, vriendelike diens in my taal nl. Afrikaans. Ook baie gelukkig met kwotasie. Kan King Price beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply07 Mar 2024, 17:54
Official
Hi Marina,

Well thanks so much! We pride ourselves on giving our clients the royal treatment. If there’s anything else we can do for you in the future, please just let us know.

Royal regards,
The king’s court