AV
Agnes V

1 reviews | Active since Mar 2021

04 Mar 2021, 15:38

Alarm diens

Die beste finkste diens ontvang. Het die nuwe op die pad alarm laat gekativeer vir net R25 pm.

Ons reis baie en sal nou veiliger voel met die alarm en mediese met die drukvan n knoppie

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply04 Mar 2021, 19:09
Official
You know, we take our promise of award-winning royal service very seriously and we’re really proud right now! Thanks!