AK
Adriaan K

1 reviews | Active since Jan 2020

18 Dec 2020, 14:36

Aangename ondervinding met Gavin van Tonder.

Ek wil net vir Gavin Van Tonder se, jy het goed gedoen vanmore toe ek my assuransie wou kanseleer. Jy het nou regtig jou werk goed geken en my weer oortuig hoekom ek by King price moet bly. My premie af aan gepas en my sommer n geskenk ook by gegee. Ek is baie beindruk met jou vernuftige mense verhouding en vriendelike hanteering van my probleem. Jy is n yster. Hou asb so aan. Jy is n baie aangename persoon om mee besigheid te doen. Baie dankie. A. E. Kruger.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply21 Dec 2020, 08:07
Official
Hello there… And wow! We’ve passed your compliments on to Gavin and his smile is nearly as wide as yours. Thanks for taking the time to make our day!