AK
Adriaan K

1 reviews | Active since Jan 2020

03 Jan 2020, 12:14

A. E. Kruger

Ek wil net vir Elzette Parsons van King price Insurance bedank met haar spoedige en vriedlike bystand om n kar versekering te kan koop. Ek was nog nooit so vriendlik en profesioneel gehelp nie en ek dink sy ken haar produk baie goed. Het op al my vrae profesioneel beantwoord en nie een keer gevra of sy kan trug kom met n antwoord nie. Sy is baie profesioneel en ken haar werk. Aanwins vir enige besigheid. Hou so aan met jou goeie werk. Voorspoed vir 2020 vir jou en jou familie.

0
Replies (3)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply03 Jan 2020, 13:46
Official
Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Elzette know all the good things you’re saying. 

AK
Adriaan K's update03 Jan 2020, 13:49
Reviewer Update
Thank you. She is a great asset to your company.
AK
Adriaan K's update06 Jan 2020, 09:19
Reviewer Update
Hier mee wil ek net vir Elfreda Pieterse by King Price dankie se vir haar hulp om my betaal datum aan te kan skuif tot ek my ander versekering te kan kanseleer. Julle by King Price gaan regtig uit julle pad om julle kliente te kan help. Dankie.