JL
Jan L
1 reviews | Active since May 2016
03 Feb 2025, 11:13
Voorraad
Uitstekende diens wat ek gekry het by JC en Frank omrede dat daar vir die t****e keer nie Blue H gis was nie. Beide het my uit hulle eie uit terug ges***el en gesê die gis het gekom. Wil net sê JC was op verlof toe hy gehelp het. Uitstekend julle twee.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Ketelkraal's replyOfficial
03 Feb 2025, 11:19Baie dankie Jan, waardeer dit opreg!
Ketelkraal's reply03 Feb 2025, 11:19
Official
Baie dankie Jan, waardeer dit opreg!
