D
Dawid
1 reviews | Active since Jun 2022
28 Jun 2022, 16:42
Lekker by Ketelkraal
Klein weg gesteekte plekkie, effe moeilik om te kry maar as jy daar is is alles great. Wens ek het vroer van julle geweet, diens is tops die kos nog beter en die "liquid" verversings is bevok. Thanks Ketelkraal, sien julle gou weer
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Ketelkraal's replyOfficial
28 Jun 2022, 16:55Dankie vir die amazing terugvoer Dawid. Ons waardeer dit opreg. Sien weer binnekort!
Ketelkraal's reply28 Jun 2022, 16:55
Official
Dankie vir die amazing terugvoer Dawid. Ons waardeer dit opreg. Sien weer binnekort!
