CK
Charlotte K

1 reviews | Active since Apr 2022

05 Apr 2023, 12:23

Ketelkraal is ToPs!

Hierdie is n plek om aan te beveel. Het vanoggend my bestelling geplaas, nie eens groot nie, en nie lank daarna nie kry ek n bevestigings mail van Beni af om te se bestelling is ontvang. Nie eens n uur na my betaling bevestig is nie, kry ek n mail van Beni af om te se ek kan kom optel, bestselling is reg. Baie goeie pryse en nog beter diens. Baie dankie vir jul puik diens.

0
Replies (1)
Ketelkraal
Ketelkraal's reply10 Apr 2023, 10:31
Official
Bair baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer.  Ons is so bly om kliente soos u te he - julle sien ons raak.