JT
Johan T

1 reviews | Active since Feb 2023

04 Feb 2023, 15:45

Ketelkraal is baas

Hierdie is n be***te lekker plek. Met n great atmosfeer en awesome mense. Baie goeie pryse en nog beter diens. Alwyn en Christo is altyd vriendelik en gretig om jou te help.

0
Replies (1)
Ketelkraal
Ketelkraal's reply07 Feb 2023, 08:10
Official
Dankie vir hierdie lekker review Johan.  Dit beteken so bie vir ons.  Kom kuier gereeld assebieff!