AB
Arlene B

1 reviews | Active since Oct 2020

27 Jun 2022, 07:21

Execellent Pub.

Wat 'n verassing was Moonshine Saloon. Daar binne in Ketelkraal is die oulikste kuier plek en die atmosfeer is fantasties. Baie lekker drankies On Tap en my man het die Castle Lite Draught masjien ook deniet. Lekker mense. Lekker plak. Sal dit hoogs aanbeveel.

0
Replies (1)
Ketelkraal
Ketelkraal's reply27 Jun 2022, 07:33
Official
Dankie vir die aanbeveling AB.  Ons waardeer opreg.