BS
Britney S
1 reviews | Active since Feb 2023
04 Feb 2023, 15:46
Bo Baas Konings
Ketelkraal is n baie gesellige plek met baie vriendelike diens. Ons is nooit teleurgesteld of verveeld as ons hierna toe kom nie. Die vibe is altyd lekker met lekker musiek. Hulle drankies is van die beste gehalte en een van my gunstellinge is die Jet Fuel drankie. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat n goeie gesellige aand wil he. Dankie aan Alwyn en Christo vir n lekker kuier plek met baie goeie geselskap en diens van die beste gehalte.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Ketelkraal's replyOfficial
07 Feb 2023, 08:11Baie baie dankie vir hierdie aanmerkenigs. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gereeld hoor!
Ketelkraal's reply07 Feb 2023, 08:11
Official
Baie baie dankie vir hierdie aanmerkenigs. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gereeld hoor!
