MP
Mariza P

1 reviews | Active since Jan 2015

09 Jul 2015, 09:36

SWAK DIENS

Goeiedag,
Ons as besigheid is nou al langer as 3 jaar by die groep. Ons het 4 Eiedomme in Pretoria Noord, en die Groep is ons agent vir die eiedomme. Die eiedomme word uit verhuur en volgens ons moet die Property Group als handteer. Ons moet vir state aanvra, ons wag vir als, vra dat huurders betyds moet betaal voor die 7 de dat ****rakte geteken moet word dat foute en probleme met die huise uit gesorteer moet word.****rakte word nie geteken en word nie op die regte tyd hernu nie.Beskrywing van betalings word nie reg gemaak nie.
Ons praat nou al self met die huurders, ons stuur self die rekening aan van Tshwane na huurders.Ons kan net so wel als self begin doen en die agent uitsluit.
Dit is wat ons mee sukkel elke maand.
Email's word heen en weer gestuur maar die probleme is nog steeds daar.Ons betaal tog 'n deel aan die Groep van die inkomste maar die diens is uiters swak ons moet vir als vra en vra en dan word dit nogsteeds nie gedoen nie.
Dis 'n stryd ! Ek wil net weet is dit net ons wat so sukkel met die Groep ?

0
Replies (0)