nK
nads K

1 reviews | Active since Jun 2017

05 Jun 2017, 18:11

arrogante parasiete

<p>Een ster is gans te veel vir die mense. Die vroumense van just property in kathu is by verre die ongeskikste, mees arrogante mense wat ek nog teë gekom het. Om nie eers te praat van vals nie! Geen respek vir hul kliente of mede mens nie. Ek is 'n kind teen hulle, maar is groot gemaak om net respek toe te dien aan mense wat die woord respek werd is. Hulle is dit beslis nie!! Ek sal enige iemand wat ek teëkom afraai om ooit met hulle besigheid te doen. En dan het ek nog nie eers gepraat van hul duur fooie nie... regtig swak! SWAK SWAK SWA****!</p>

0
Replies (0)