VB
Veronica B
1 reviews | Active since Oct 2023
19 Oct 2023, 07:09
Gesteelde voertuig (Audi a3)
Baie dankie Oom Rodney van Rensburg vir die vinnige en puik diens! Dankie dat Oom ons gehelp het om ons Audi a3 terug te kry ons wardeer dit regtig baie. Die ou is ook gevang en in hegtenis geneem. Sal altyd gebruik maak van ISS julle is die beste !
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)