CS
Charlene S
1 reviews | Active since Nov 2020
08 Sept 2021, 16:52
Wie dit mag aangaan
Goeie middag Ek wil graag net jet store in Virginia report met swak Diens .my boetie is doof en het n rekening met Jul maar hy betaal elke maand nou wil ons uitvind hoekom so Baie wat hy skull maar hul Kan ons ni op foon help ni want hul wil met boetie praat maar hoe Meer ons se doof nee Kan n mens email maar Kan my ni help op foon ni . Asb ek vra net Dat iemand ons help .
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)