EvdW
Ethienne van der Westhuizen
1 reviews | Active since Sept 2011
23 Oct 2015, 05:52
verkoop 2de handse goed
ons het gister midag laat gou jet toe gery om vir my seuntjie n geskenk te koop aangesien hy vandag verjaar. by di huis gekom het ek dadelik net gou di fondi op charge gesit dat waneer hy wakker word op hom kan suprise. nadat ek opgelet het is daar krap merke op die skerm en hy doen goed sonder dar mens aan hom raak. dis toe ek onthou maar daai boks was ni toe in plastiek nie en syt hom net onder die counter uitgehaal. dit moet seker een wees wat iemand ingebring het en toe verkoop sy hom aan my want ek kan sien dis nie n nuwe ding nie... ek gaan dit nie hier los nie. wat gee ek vandag vir my kind vir sy verjaarsdag.????
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Jet's replyOfficial
24 Oct 2015, 10:52Hello Ethienne,
Soos per ons telefoniese gesprek moet ons omverskoning vra vir die ongerief wat veroorsaak was. Ons het u bekommernisse met ons winkel bestuurspan ten opsigte van die Fondi tablet wat u gekoop het opgeneem.
Sodra ons verdere kommunikasie ontvang het van die Bestuurder sal ons binnekort in aanraking kom met u. Die verwysingsnommer vir die navraag is *** / GO. Indien u verdere hulp nodig het, moet asseblief nie huiwer om met ons in ****ak te kom deur die volgende nommer te s***el ***.
Vriendelike groete,
Edcon Kli?nte Dienste
***

Best regards,
Jet's reply24 Oct 2015, 10:52
Official
Hello Ethienne,