1 reviews | Active since Jul 2020
Jet CAPEGATE het Baie Baie swak diens jy koop cellfoon jy koop versekering maar diens bly sleg my foon is gesteel met my Kar nou wyer tfg om my cellfoon uit te betaal om Dat my foon in my Kar was toe my Kar gesteel was dit was 19 July 2025 van dag is dit August 2025 nou laat weet hulle hul Wil nie betaal nie maar in tussen moet ek die versekering Nog betaal so jy mors jou geld om versekering te kry as jou foon gesteel word so hul steel da Mos jou geld mos
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.