CP
Crystal P

1 reviews | Active since May 2021

04 May 2021, 10:24

Swak Dienslewering ontvang van Oudtshoorn Jet Store

Die Slegste Diens wat ek al ooit gekry het. Ek koop 'n selfoon op 16 Desember 2019 by Jet Oudtshoorn, met doel om whatsapp te gebruik. My moeder het wnd November 2019 gesterf en omdat haar selfoonsim nog aktief sou wees vir meer as 1jaar was die doel om die whatsapp foon te koop sodat die data op ****rak gebruik kan word en die Goedkoop foon wat adverteer was in die winkel het my perfek gepas vir die doel. Foon gekoop en Nyaniswa Njalo rica die foon en stel voor die foon word by huis getoets wnt die foon in winkel kon nie whatsapp toe laai, let wel dit was omtrent al rede hoekom foontjie gekoop was, vir WHATSAPP. Foon laai nie whatsapp en wrd vele keure terug geneem na winkel met oorspronlike dokumente wat Jet nie eers aan my kon terug besorg elke keer asdie foon net vervang was met nuwe foon maar dieselfde model wat tot 12April 2021toe dit vir laaste keur in winkel getoetswas en steeds dieselfde toe. Vanaf ek laaste oproep gekry het op 12April 2021 om my te verseker dat die vers****** glo weer die foon vervang het en as dit nie werk hul dan maar sal moet refund,werk OUDTSHOORN JET SE NR *** Gladnie meer. Victoria die supervisor was gretig om my te help as ek hoeveel oproepe moes maak en verneem wat stap vorentoe gevolg moet word, maar op 12 April 2021 gee sy opdrag dat ander dame my s***el om nuwe foon te kom haal/toets. Kom voor dat die model van foon gladnie whatsapp kan aflaai soos adverteer was maar niemand sal dit wil erken en refund gee. Haal die fone van display af wat nie kan doen wat dit moet as wat jul kliente deur soveel stres en vermorsing van tyd,laat deurmaak. Ek stuur familie lid weereens na winkel om te toets op 12 April 2021en daar was genoem dat ek ges***el sou word en verduidelik sou word wat nou verder gevolg sal word wnt my instruksies was as die foon nie in winkel getoets word voor hulle en nog steeds nie werk,dan moet foon in winkel gelos word, let wel ek is in Kaapstad woonagtig en ouerhuis in Oudtshoorn. Asb as jul enigsins 'n selfoon koop , moet NOOIT OOIT ENIGE JET WINKEL NADER. EK NEEM AAN ELKE JET WINKEL SAL MENS DIE DIEN BY KRY WANT EK KOM TOT NIE EERS DEUR BY HUL KLIENTE DIENS.HUL DIENS NADAT JY DIE FOON GEKOOP HET EN FOON NIE LEWER WAARVOOR DIT GEKOOP WAS, STEL JET GLADNIE BELANG OM HAND UIT TE STREK EN JOU TE HELP. Daardie foon was 16Des 2019 gekoop en ons is nou al in Mei 2021 en nog steeds kon ek gladnie die foon gebruik en hul sit nogsteeds met foon en ek kry hul nie in as ek winkel s***el.Intussen het my moeder se ****rak klaar gemaak en vir meer as 18mnde se data van 2gig per maand het ek so verloor.

0
Replies (0)