MC
Magda C

1 reviews | Active since Mar 2021

26 Mar 2021, 10:23

swak diens

Hoekom kan ek nie by Jet op my rekening koop nie, hy is vooruit betaal, maar elke keer as ek aankope wil doen, word ek geblok en RCS moet gebel word. Wil hulle graag hulle kliente verloor? Die personeel in ons winkel is ook glad nie behulpsaam nie

0
Replies (0)