1 reviews | Active since Jan 2015
Ek was by Jet in im witbank se mall. Om vir my baba klere te koop. Net well.. Dis nie die eerste keer wat dit gebeur nie, dis elke keer se storie.. Jet het hoeveel paypoints?? Seke so 13. Maar elke keer EINDE VAN DIE MAAND WAAR ALLES OP HUL BESIGSTE IS.. is daar NIEMAND by die paypoints nie. Of uit die 13 is daar een of twee wat werk.. hoekom dan so baie paypointa he??? Ek sal nie weer my voete daar sit nie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.