1 reviews | Active since Jan 2016

12 Apr 2016, 12:00

Dubbel betaling vir produk

Ek het Saterdag die 9de 2 langbroeke gekoop by Jet in die Garden Route Mall en met my kaart betaal. Die kassiere het geen benul gehad van hoe 'n kaart masjien werk nie en het die items dubel deurgesit en ek het dus 2 keer betaal vir die broeke. Ek sukkel al van die datum af om my geld terug te kry van Jet, maar telkens word verskonings aangebied hoekom die geld nie terugbetaal word. Hulle het aangedring op my bankstate wat ek dadelik voorsien het as bewys dat die geld dubbel betaal is. Ek ry 5 keer en R500 se petrol uit agter hulle aan om my R300 terug te kry en hulle bly hulle gat aan my afvee Vandag is Sherlynn, die Krediet Bestuurder nie eens by die werk en kan niemand my help nie. Ek is gatvol ge****k met die mense. Dis die swakste diens wat ek nog in my lewe gekry het.

0
Replies (1)
Jet
Jet's reply13 Apr 2016, 09:30
Official
Hello Jannaswp,

We thank you for bringing this matter to our attention. Service We have escalated the complaint to the Jet Garden Route Mall, management for actioning accordingly as the refund is not yet conducted as per the post sent to us. A reference number for the formal complaint logged on your behalf is as follows ***/GO. We understand all the inconveniences caused and frustrations incurred by the above matter. The store management will look into the matter and revert with feedback accordingly. Should you not receive feedback within 48 hours Kindly contact the Edcon Customer Experience Head Office at ***and quote your reference number.


Kind regards,
Customer Experience Team
Call Centre: ***.