1 reviews | Active since May 2018
Baie swak diens van jet uitenhage
Ekt i fone gekoop by jet uitenhage 2weke later breek die ding ekt insurance op die fone uitgeneem by jet so vat ek hom terug en dis nou al 3 maande later elke maand moet ek die rekening betaal en elke maand moet ek die insurance betaal net om te hoor hulle kan my nie help nie hulle cover dit nie mar kanie vir my se wat nie dit is nie en niemand kan my ordentlik help nie het ****ak gemaak met jet se hoof kantoor niemand kom terug na mens nie eks bitter baie terleergesteld eks al amper 10 jaar by die mense en nou die *** ek besluit nou ek betaal niks verder tot en met hulle die *** uit sort nie die fone is tans nog alie pad by hulle baie dankie sarel stassen
Thank you for making contact with us .We apologise for the inconvenience and frustrations caused to you with the faulty phone. We will escalate your query to the store and our service provider for final resolution and feedback will be provided to you.***/GO
Kind regards
The Edcon Customer Experience Team