JV
Jaco V

1 reviews | Active since Dec 2018

06 Dec 2018, 21:12

Useless accounts department

Ek sukkel nou al 4 dae lank om die onbevoegde personeel van jenny so ver te kry om net hulle bankstate na te gaan en te sien dat my rekening wel op datum is, en nie 3 maande agterstallig soos hulle beweer nie. En in die tussentyd is my internet konneksie, waarvan ek afhanklik is vir my werk, afgesny omdat hulle nie hul werk kan doen nie. Ek het al bewys van betalings gestuur, maar steeds geen lig aan die einde van die tonnel nie. Ek sien by die ander reviews hul standaard antwoord op klagtes hier is: "no support ticket have been logged". Heeltemal korrek- geen support ticket sal in hierdie geval ook gelog wees nie, want julle kom nie terug na n mens toe nie. Mens kannie kla oor hul diens nie, want daar is nie n diens nie. Pateties verby.

0
Replies (1)
Jenny Internet
Jenny Internet's reply07 Dec 2018, 08:00
Official
Dear Valued Client

Thank you for taking bringing this to our attention.

This is the first time we are aware of any issues that you have been experiencing as there have been no previous support tickets logged.

Billing has been advised and they will be in contact shortly.

Kind Regards

Jenny Internet