1 reviews | Active since Oct 2019
UITERSE SWAK DIENS EN VAKMANSKAP
Ek het nog nooit sulke swak diens gekry soos by Jenny internet nie . Die sein is kort kort af , ek agter gekom dat die lelike paal wat hulle sub - ****rakteers op gesit het , heel onstabiel is en sodra die wind net n bietjie waai , beweeg als en verloor ek sein . Ek het Jenny internet gebel en die probleem aan hulle verduidelik , 2 dae later het die sub-****rateer my gebel en gese dat ek n "call out" fooi moet betaal ???? VIR WAT , VIR SWAK VAKMANSKAP... ! Ek het weet die call senter gebel en 6 dae later het Jenny internet my terug gebel , foon het letter 2 sekondes gelui en weg is hulle, vandaar af tel niemand by die call center hulle fone op nie .
Jammer maar hierdie is die swakste diens ooit .. !! Ek is nog nie klaar nie, sal almal waarsku en vertel wat met my gebeur het .
