FJ
Faan J

1 reviews | Active since Jun 2019

24 Jun 2019, 18:45

Top Klas

Na ek nou al met drie verskeie Internet Diens vers******s gesukkel het, het die span by Jenny Internet die ervaring weer heel aan genaam gemaak. Die plaaslike diens van die handelaar en die vriendelike bemarkings span was uiters puik. Alles het soos klok **** verloop en ek was binne die gegewe tyd weer aan lyn.

Ek is uiters tevrede met die kwalitieit van die Internet konneksie as ook die telfoon sisteem wat ook baie mooi duidelik is en werk soos wat belowe is.

Top klas met 'n aangename ervaring wat ek aan enige iemand kan voorskryf.

Knap gedaan Jenny Internet.

0
Replies (1)
Jenny Internet
Jenny Internet's reply26 Jun 2019, 15:28
Official
Good Day Faan

We appreciate such good feedback, Jenny internet likes you a lot 

Best regards,