EM
Ernst M

1 reviews | Active since Dec 2018

07 Jun 2020, 21:16

Swak internet

Sukkel al vir n week lank om net die internet se spoed reg te kry. Kry nie die lyn wat ek voor betaal nie. Dink dis onaanvaarbaar. Dis net verskoning op verskoning. Maar niks word gedoen nie.

0
Replies (1)
Jenny Internet
Jenny Internet's reply08 Jun 2020, 09:43
Official
Goeiedag Ernst, Neem asseblief kennis dat n Ticket is oop gemaak vir jou verwysing nommer  *** Ons support span sal jou bine kort ****ak, Kind Regards