1 reviews | Active since Aug 2019
Slegte diens
n Jaar terug laat sit ek die internet in by my huis. Eers trap hulle. My ceiling moeg stukkend. Hulle. Kom maak nie reg nie na hulle hand en mond belowe het. n Jaar later ceiling is. Nog streets stukkend. En internet is so swak Meer as die helfde van die maand of GEEN of Baie swak sein. Betaal elke maand die geld maar Al. Ek kry is stories. Mense bly weg. As ek nie n. Ster hoef te gegee het nie sou ek nie
Goeiedag Elize
Ons is baie jammer oor die skade aan jou plafon en die swak sein. Is jou internet nou beter?
Laat weet gerus net hieronder sodat ek kan reël dat 'n ondersteuningsagent jou dadelik skakel om die konneksie-probleem uit te sorteer.
Vriendelike groete
Nikita