KZ
Kruger Z

1 reviews | Active since Jan 2021

26 Jan 2021, 14:45

SLEGSTE INTERNET VERS****** OOIT

Ons ondervind probleme met ons internet vanaf 14 Januarie 2021 en is Jenny Internet in kennis gestel die oggend van 15 Januarie 2021, om 08h00.

Nadat hulle aan ons genoem het dat die kabels uitgetrek is en ons alles getoets het, het hulle iemand van Cable Right uitgestuur, welke 13h56 hier uitgekom het, al hoewel ons hulle in kennis gestel het, die is 'n besigheid en ons nodig internet.

Nie te min het dit die man van Cable Right 5 minute geneem om te bevestig die probleem is aan Jenny's se kant en sal hy hulle in kennis stel.

Ons die Maandag, 18 Janaurie 2021 'n sms ontvang dat die probleem opgelos is, waarop ons aan hulle bevestig het dit is nie.

Teen Dinsdag 19 Januarie 2021 het ons weer internet tot en met 22 Januarie 2021, waarna ons tot vandag 26 Januarie 2021, geen internet het nie.

Ons het op 22 Januarie 2021 om 08h02 met 'n Raymond gesels, wat weereens gesê het die kabels is uitgetrek, maar het ons dit nagegaan en het hy beloof om ons binne 'n uur terug te s***el, nadat hy dit aan hulle kant nagegaan het.

Ons het tot op vandag se datum nog geen terugvoering ontvang nie en kan seker nie verbaas wees na die kommentaar wat ons op Facebook gelees het oor die slegte diens van Jenny's Internet nie.

0
Replies (1)
Jenny Internet
Jenny Internet's reply08 Feb 2021, 13:52
Official
Hi Krugere Van Zyl, Thank you for your feedback we are sad to loose you as our client, our Technical team is working endlessly to fix the internet issues in this area, *** is the reference to track your cancellation Kind Regards