PC
Pieter C

1 reviews | Active since Jan 2018

14 Dec 2020, 08:02

PUIK DIENS!

Is al vir die afgelope 1 Jaar saam met Jenny. As ek enige probleme het ****ak ek altyd vir Chane Louise en sy is rerig hulpsaam om my te verwys na die regte departament om my probleem uit te sorteer. Sal my kollegas altyd verwys na Jenny toe. Dankie vir die Diens Jenny ,sonder Chane sou ek nie kon reg kom nie.

0
Replies (0)