JV
Jaco V

1 reviews | Active since Dec 2018

21 Aug 2019, 21:55

Kaaaaaaak diensvers******

Ek wens ek kon minder as n een ster rating gee, maar dit is ongelukkig nie moontlik nie. Iemand by jenny internet is duidelik besig om baie moeite te doen om fals vyf ster ratings te gee, want jul diens is ***. Die speod waarvoor jy betaal en die spoed wat jy kry is twee vers****ende goed. Dis nou te se as die internet wel aan is, want 3 keer n week is die connection slow of net plain weg dood soos laas week se verlepte blaarslaai. Los liewer die ISP game vir ouens wat wel internet service kan provide. Want al wat julle provide is n inkomste vir my apteker, omdat my bloeddruk medikasie so vinnig op raak agv die besonderse *** gehalte van jul diens. Gaan pluk liewer tamaties vir n lewe of so iets, maar bly uit die internet game uit. Julle weet nie wat julle doen nie.

0
Replies (1)
Jenny Internet
Jenny Internet's reply03 Sept 2019, 11:27
Official
Good Day Jaco, Kindly note a Jenny Support Agent will contact you shortly and assist with the speed problem, a ticket has been opened to ensure you get assisted accordingly Ticket : ***

Best regards,