EM
Ernst M

1 reviews | Active since Dec 2018

03 Feb 2019, 18:15

Jenny internet is swak en laat jou betaal vir niks

Pateties. Sukkel 8 dae aan een nou al met geen internet. Telefoon word in jou oor dood gedruk. Eposse word nie op reply nie. Geen tickets word oopgemaak dat opgevolg kan word oor die probleem nie. Toetaal onaanvaarbaar. Swakste diens ooit.

0
Replies (2)
Jenny Internet
Jenny Internet's reply18 Feb 2019, 13:06
Official
Good day Ernst 

We would like to apologise for the inconvenience. Please note a support agent will contact you shortly to resolve this problem 
EM
Ernst M's update18 Feb 2019, 13:34
Reviewer Update
Sal nie my asem ophou om van julle te hoor nie. Dit gebeur maar min