MS
Merie S
1 reviews | Active since Sept 2017
26 Sept 2017, 09:55
Dankie vir julle vriendelike diens
Ek wou spog oor die diens wat ek as pensioenaris ontvang het. In hierdie land word ons ou mense uit die pilaar gestoot om te pos totdat iemand genoeg geduld het om met ons te kan gesels. Ek is baie gelukkig met die diens wat ek ontvang het toe ek met die verkoopspan van Jenny Internet gesels het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)