lW
lyzette W

1 reviews | Active since Sept 2012

24 Oct 2016, 12:59

Deposito

<p>Ons huur n duplex woonstel deur jawitz properties van Mnr Slabbert.Ons is kennis gestel op die 5de Oktober 2016,waarin ons die woonstel einde Desember moet ontruim.Verblyf is bitter skaars in Knysna daarom het ek onmiddelik begin soek waarin ons wel n huis gekry het vanaf begin November,ek het die agent verwittig en gevra of ons ons deposito kan terugkry na inspeksie,ek het ook adverteer vir mense wat in ons huidige plek kan bly vir die twee maande,maar tot op datum kon ek nog nie iemand kry wat binne in Jawitz se kriteria val nie,die eienaar het ook nog nie op my e-posse reageer nie,wat staan my te doen om my deposito terug te kry?Jawitz het ook tot </p> <p>Op datum nog geen advertensie van hul kant geplaas vir okkupasie vir die twee maande wat Nov/Des insluit,verwys na seksie 14 van die CPA.</p>

0
Replies (0)