HS
Herman S

1 reviews | Active since Jul 2017

31 Jul 2017, 12:51

Unhappy

<p>Ons het n nuwe Isuzu gekoop 3lt Des 2016 op 19 000 km gaan sy ratte. Die bakkie is al 3weke ingehandig hulle kan nog tot vandag nie vir ons se wanneer kan bakkie reg gemaak word nie want die part is nie in SA nie. Dit is ONAANVAARBAAR!! Ons kry geen ander voertuig om te help solank die nuwe bakkie staan nie. </p>

0
Replies (0)