AS
A S
1 reviews | Active since Apr 2019
08 Apr 2019, 14:03
Treurige Diens Isuzu Bloemfontein
07:00 April 08 2019 Bloemfontein Isuzu ingeboek vir 45000km diens. 14:00 is die voertuig steeds besig om gediens te word 7ure (dalk wag ons tot 17:00 nog) om 1 voertuig te diens hoe kom julle deur julle lys voertuie n dag? Kimberly se Isuzu diens is puik 3ure maksimum dan kry jy jou voertuig terug.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)