DJ
Denwin J

1 reviews | Active since Jul 2024

03 Jul 2024, 12:15

Julle het my mind gechange om my kar te verkoop met pragtige werk

Hulle is die beste panel beaters in die kaap wat ek ken. Na my ongeluk wou ek my kar verkoop het maar toe hulle dit klaar reg gemaak het was die kar nog mooier as wat dit was voor die ongeluk toe besluit ek om my kar te hou en nie te verkoop nie. Baie dankie Island Auto Panel Brackenfell vir julle puik dienste. N mens sal nie eers se my kar was in n ongeluk nie. Goeie werk manne. Julle verdien n vyfster.

0
Replies (1)
Island Auto Panel
Island Auto Panel's reply05 Jul 2024, 08:50
Official
Dankie Denwin vir die terugvoering. ons is ewig dankbaar dat ons bereid was om dit te doen. Ons werk is die beste gehalte en die hoogste standaard. Dit is hoekom al die versekering maatskappye ons kies om selfs hulle kliente gelukkig te hou. Baie dankie vir die vertroue in ons dienste. Ons belowe net die beste. Mooi daggie vir jou en geniet jou voertuig.