MV
Margaret V

1 reviews | Active since Jul 2024

05 Jul 2024, 12:44

Island Auto Panel Brackenfell is die beste.

Ek wil net hierdie maatskappy geluk wens met die goeie werk wat hulle op my voertuig gedoen het. Island Auto Panel in Brackenfell is die beste. Ek kon nie glo toe ek my voertuig gaan haal dat dit dieselfde voertuig was wat in n ongeluk was nie. Mens kon nie se dit was in n ongeluk nie. Ek is ewig dankbaar vir my versekering dat hulle my voertuig na Island Auto Panel in Brackenfell toe gestuur het. Ek is Hoogs gelukkig. Baie dankie.

0
Replies (1)
Island Auto Panel
Island Auto Panel's reply05 Jul 2024, 12:53
Official
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat u gelukkig is met ond dienste. Om goeie werk te lewer is ons nommer een prioriteit. Geseende dag aan u en u familie. Veilige reis.