1 reviews | Active since Mar 2016
Vriendelikste Diens!!
Baie dankie vir elke maand se lekkerkry, lekker-voel, mooi-voel... Elke keer as ek 'n pakkie van julle ontvang voel ek spesiaal.... 'n ma se behoeftes kom nie altyd eerste by die huis nie maar julle laat my soos die belangrikste vrou in die wereld voel!!! Nie net is die pakkie mooi met n ekstra bederfie in elke keer nie, maar ek word in my taal bygestaan en tegemoed gekom. Weet dat ek dit waardeer en so ook glo ek elke ander klient van julle. Baie dankie vir flinke en vriendelike hulp en diens altyd!!!
Goeie dag Karin,
Ons is baie bly om te hoor dat jy jou Isabella Garcia produkte so geniet!
Dis belangrik vir elke vrou om ook spesiaal te voel en ha****lf te bederf elke nou en dan.
Dankie vir die pragtige boodskap oor die vinnige en flinkse diens.
Dis Isabella Garcia se top prioriteit om uitstekende diens te lewer aan ons kliënte.
Ons sien baie uit daarna om ‘n pad saam met jou te stap.
Mag jy ‘n wonderlike dag hê.
Fefe Khemese
Client Care Administrator