1 reviews | Active since Feb 2016
THE BEST COMPANY IN THE WORLD
'n Groot baie dankie, ek het my pakkie gekry gistermiddag en is so in my noppies, ek kan nie wag om te bestel nie! Die parfuum is absoluut ook fantasties.

Julle verpakking is uitsonderlik perfek en ek is so trots om deel van julle te wees! Die motiverings laat mens so spesiaal voel en dis duidelik dat julle baie tyd en moeite doen met al julle produkte!

Each and every staff member at Isabella's has extraordinary positive attitudes and each and every time I receive a mail or a telephone call, you've boosted my morale a couple of notches higher and is making my day so much more pleasant! As long as I live, I want to use your products and nothing else will be as good as yours.

Kind regards and thank you for being so special and making me feel so special!
Annelise Bisschoff
Baie dankie vir die mooi kompliment.
Dit is altyd lekker om terugvoering van ons kliente te ontvang en ons is baie trots om te hoor dat Lize u met 'n goeie gesindheid kon bystaan met u navraag.
Ons wens is dat u elke keer 'n positiewe ervaring sal he wanneer u met ons in ****ak kom en dat u ons produkte baie sal geniet.
Mag u 'n wonderlike Vrydag he.
Vriendelike groete,
Chantal Swart
Client Care Team Leader
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarcia.co.za