SG
SANDRA G
1 reviews | Active since Aug 2012
16 Sept 2015, 16:59
Professional and friendly
Ek ontvang elke 8 maande my velsorg middels, maar het nodig gehad vir 'n verandering in die bestelling. My navraag het by Ilze Venter uitgekom en sy het nie geskroom om my van hulp te wees nie. Sy was geduldig met my veranderings en was profesioneel en baie vriendelik. <br> <br> NS: Dankie Isabella Garcia en Ilze Venter, dit was lekker om in my eie taal bedien te word!!!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Isabella Garcia's replyOfficial
17 Sept 2015, 12:02Hello Sandra1234,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor dat u so wonderlike ervaring met Ilze se diens het.
Ons sien uit om die pad saam met u te loop.
Groete,
Willize Blake
Client Care Manager
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarcia.co.za

Isabella Garcia's reply17 Sept 2015, 12:02
Official
Hello Sandra1234,